Mate (tee)

Mate
Mate met stele

Die mate (of yerba) is 'n gewilde soort tee in Argentinië, Paraguay en Uruguay. Dit word van die gedroogde blare van die huls (Ilex) gemaak en dit kan met of sonder suiker of heuning gedrink word. Die Argentynse stad Apostoles is die sentrum van die mate-nywerheid.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search